DR BRAD HARRINGTON INC.

Patient Testimonials

Ms L F


I am extremely happy with the treatment I received from Dr Harrington. He is also very patient and willing to explain everything to you. I would have no hesitation in recommending him to anyone

C. D


I would recommend Dr Harrington to anyone. He is very professional and explains procedure in detail. I am very satisfied with the outcome of my procedure. You are in good hands.

Mev A. D


Goeie dag dit gaan goed Ek wil net graag se van ontvangs dame tot Dr Harrington diens uitstekend operasie was n sukses Sal beslis aanbeveel Groete Aletta Delport

Mrs N. G


You are the best! Dr Brad is the most patient Docter I’ve ever come across. He is always so helpful and kind and he has never been impatient with me J He was always so helpful and I have not got a single bad word to say about him. If anyone ever needs a good Neurosurgeon,  he will be the first Docter I will refer people to. And to Marzette, you are a little star and a beautiful person inside and out. You two are absolutely fantastic!  I don’t miss being a patient, but I miss seeing you both at my visits. Thank you to you both.

Mrs T d B


From my first appointment  (which ran on time) right through to surgery and follow up appointments, I received excellent treatment. After my MRI,  Dr Harrington explained the pro's and con's of the surgery to me as well as what the surgery would entail and how long recovery would take. I had the surgery and the treatment I received was efficient, professional and considerate. I would refer Dr Harrington without hesitation.

Mnr M d B J


Ons het dr Brad Harrington op 26 Oktober 2022 ontmoet. My man was in geweldige pyn en ongemak, lae rug area. Hy het na Mike se xstrale gekyk en was baie geskok oor toestand van sy lae rug. Onmiddellik begin reëlings tref vir MRI, 2 weke later gedoen (Mike het n pasaangeër in sy hart) , dus risiko pasiënt. Dr. B. Harrington het ons datum gegee vir operasie, 08ste Februarie 2023. Mike se onderlyf en altwee sy bene het geen gevoel gehad nie, dus baie geval en hom erg beseer. Dr. Harrington was baie bekommerd en besorg oor die probleem. 08ste Feb 2023 het aangebreek, operasie is gedoen, en het ongeveer 6 uur geduur. Dr. Het persoonlik na my (eggenote ) gekom en in detail verduidelik hoe erg die rug beskadig was. Ek was ook baie bekommerd. Dr. Harrington het my gerusgestel dat hy sy uiterse bes gedoen het, en hy is positief dat operasie goed verloop het. Na my man bygekom het, was hy in goeie hande, Dr. Harrington was baie by my man in ICU, alles mooi verduidelik. Heeltyd was ons op ons gemak, dr. Harrington het n pragtige Dr/ pasiënt verhouding en mens voel uiters gemaklik en jy kan vrae vra, soveel jy wil. Dr. beantwoord jou professioneel en vriendelik. Nasorg was uitstekend, sowel sy kantoor personeel...genaamd Mev. Kelly Alexander. Sy was baie behulpsaam en sy en dr. vorm n baie goeie span, wat jou as pasiënt kalmeer en gerusstel, sy was ons ook baie behulpsaam met al die dokumente na Mediese fonds,  wat operasie vooraf gegaan het, ook na die operasie. In kort...ons beveel Dr. Brad Harrington met grootste  vrymoedigheid aan vir enige pasiënt met rug probleme. Hy het n pragtige openlike verhouding met sy pasiënte, fenominale mediese kennis en ons is so bevoorreg om hom as ons rug spesialis te kon hê. Dr. Harrington het direk uit teater na my gekom, my gerus gestel en operasie met my bespreek. Ek het dit opreg waardeer. Wat n pragtige gebaar. Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om  Dr. Harrington te bedank dat hy in RSA aangebly het as mediese spesialis om ons (en vele ander voornemende pasiënte), te help met sulke groot intense rug prosedures. Hy is n aanwins vir die Mediese korps in ons land. Dr. Harrington is ten alle tye eerlik en openlik met sy pasiënt, bespreek alles in fynste detail, sodat pasiënt presies weet wat hy kan, of gaan doen. My man se rug probleem, is uitgesorteer, en dit was, volgens Dr Harington, n moeilke operasie om alles weer reg te stel, maar ons het volle vertroue in hom as Neuro chirurgh.  My man stap met gemak, het sy self vertroue terug, baie energie en ons is Dr. Harington so dankbaar vir die wonderlike hulp. Dr. Harrington is n unieke jong man ,  met fenominale kennis in sy vak gebied. Pragtige en gemaklike  verhouding met  sy pasiënte. Jy voel dadelik op jou gemak. Baie dankie dat ons Dr. Harrington kon omtmoet en dat hy vir altyd deel van ons lewe kan wees. Hy het my man se lewens uitkyk verander, en Mike is so positief vir volle herstel. Hy is so bedrywig met klein goedtjies in en om die huis, dit doen my hart baie goed, om te sien hoe hy gesond geword het. Vriendelike groete, julle is absolute n WEN SPAN!!